PSALMS 136:15
PSALMS 136:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar Hy het die farao en sy soldate in die see laat val, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Farao saam met sy leër in die Skelfsee gestort het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar die farao met sy leërmag in die Rietsee gestort. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar die farao en sy leër in die Rietsee afgeskud het – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Farao en sy leër in die Skelfsee omvergewerp, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136