YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 134:3

PSALMS 134:3 Bybel vir almal (ABA)

Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het, is in Sion, en ek bid dat Hy jou sal seën.

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE wat hemel en aarde gemaak het, seën jou uit Sion.

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Die Boodskap (DB)

Mag die Here, wat alles gemaak het, vir jou baie goed wees.

Deel
Lees PSALMS 134

PSALMS 134:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die HERE julle seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Deel
Lees PSALMS 134
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's