YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 132:4-5

PSALMS 132:4-5 Bybel vir almal (ABA)

ek sal nie gaan slaap nie, ek sal eers vir die Here 'n plek kry, ek sal eers vir die Sterk God van Jakob 'n woonplek kry.”

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:4-5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

sekerlik sal ek my oë geen slaap gun, aan my ooglede geen sluimering nie, totdat ek 'n plek vind vir die HERE, 'n woning vir die Magtige van Jakob!

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:4-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

ek sal my geen slaap gun nie, en sal nie eens insluimer nie, totdat ek 'n plek vir die Here gereed gemaak het, 'n woning vir die magtige God van Jakob!”

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:4-5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

ek sal my oë nie toelaat om te slaap, my ooglede om in te sluimer nie, totdat ek vir die HERE 'n plek gevind het, 'n woning vir die Magtige van Jakob.”

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:4-5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sal vir my oë geen slaap gee en aan my ooglede geen slaap nie, Totdat ek 'n plek vir die HERE vind, 'n woning vir die magtige God van Jakob.

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:3-5 Die Boodskap (DB)

“Ek sal nie rus voordat ek ’n tempel vir die Here, die magtige God, gebou het nie. Ek sal nie gaan lê en aan die slaap raak nie, tot ek ’n blyplek vir Jakob se God gebou het.”

Deel
Lees PSALMS 132

PSALMS 132:4-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal my oë nie laat slaap of laat sluimer nie tot ek ’n plek gekry het vir die HERE, ’n heiligdom vir die Magtige van Jakob.”

Deel
Lees PSALMS 132
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's