PSALMS 130:3-4
PSALMS 130:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U ons sondes in aanmerking sou neem, Here, wie sou dan nog bestaan? Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien.
PSALMS 130:3-4 Bybel vir almal (ABA)
Here, as U aangehou het om te dink aan die sondes wat mense doen, Here, wie sou dan nog kon lewe? Maar U vergewe mense se sondes, U wil hê dat hulle U moet dien.
PSALMS 130:3-4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As U, HERE, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan? Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.
PSALMS 130:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U ons sondes in aanmerking sou neem, Here, wie sou dan nog bestaan? Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien.
PSALMS 130:3-4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As U sondeskuld toereken, HERE – my Heer, wie kan dan staande bly? Maar by U is daar vergifnis, sodat U ontsag afdwing.
PSALMS 130:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As U, HERE, ongeregtighede let, o HERE, wie sal bestaan? Maar daar is vergifnis by jou, sodat jy gevrees kan word.