PSALMS 130:3
PSALMS 130:3 Bybel vir almal (ABA)
Here, as U aangehou het om te dink aan die sondes wat mense doen, Here, wie sou dan nog kon lewe?
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As U, HERE, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan?
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U ons sondes in aanmerking sou neem, Here, wie sou dan nog bestaan?
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As U sondeskuld toereken, HERE – my Heer, wie kan dan staande bly?
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As U, HERE, ongeregtighede let, o HERE, wie sal bestaan?
Deel
Lees PSALMS 130