YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 126:6

PSALMS 126:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle die gerwe dra.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat loop en huil terwyl hy die saadsak dra, sal loop en sing wanneer hy die gerwe dra wat hy afgesny het.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die draer van die saadsak wat loop en huil, sal beslis terugkom met jubelkrete terwyl hy sy gerwe dra.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat uitgaan en ween en kosbare saad dra, sal ongetwyfeld met blydskap terugkom en sy gerwe saambring.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Die Boodskap (DB)

Al werk ’n boer hard, is hy bly as hy ’n groot oes insamel. So verander swaarkry in blydskap.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle die gerwe dra.

Deel
Lees PSALMS 126
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's