YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 126:3

PSALMS 126:3 Bybel vir almal (ABA)

Die Here hét groot dinge gedoen vir ons, en ons was bly.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het iets groots aan ons gedoen. Ons was verheug.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE het groot dinge aan ons gedoen; waaroor ons bly is.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Die Boodskap (DB)

Ja, die Here het wonderlike dinge vir ons gedoen en ons was baie bly.

Deel
Lees PSALMS 126

PSALMS 126:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde!

Deel
Lees PSALMS 126
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's