PSALMS 123:4
PSALMS 123:4 Bybel vir almal (ABA)
Ons wil hê dat hoogmoedige mense moet ophou om ons te spot en te verneder.
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!
Deel
Lees PSALMS 123PSALMS 123:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
meer as genoeg spot van oormoedige mense, veragting van hovaardiges.
Deel
Lees PSALMS 123