YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 122:6

PSALMS 122:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet bid dat Jerusalem vrede sal hê. Julle moet sê: “Ons bid dat die mense wat lief is vir jou, veilig sal woon.

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bid dat Jerusalem vrede mag hê, dat hulle wat hom liefhet, rustig mag woon.

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Bid vir die vrede van Jerusalem: “Mag dié wat jou liefhet, rustig leef

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Bid vir die vrede van Jerusalem: hulle sal voorspoedig wees wat jou liefhet.

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Die Boodskap (DB)

Bid vir vrede in Jerusalem: Mag almal wat Jerusalem liefhet, gelukkig daar woon.

Deel
Lees PSALMS 122

PSALMS 122:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bid vir die vrede van Jerusalem, vir kalmte by almal wat jou liefhet.

Deel
Lees PSALMS 122
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's