PSALMS 121:7
PSALMS 121:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou beskerm teen alles wat sleg is, jou lewe sal veilig wees.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar.
Deel
Lees PSALMS 121