PSALMS 121:5
PSALMS 121:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here beskerm jou, Hy is altyd langs jou om jou te beskerm.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is jou Beskermer; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is jou Bewaarder: die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
Deel
Lees PSALMS 121