YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 121:3

PSALMS 121:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Die Boodskap (DB)

Jy sal niks oorkom nie. God pas jou op. Hy sal nie aan die slaap raak as Hy jou moet oppas nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Bybel vir almal (ABA)

Hy sal keer dat jy nie val nie, Hy beskerm jou, Hy slaap nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sal nie toelaat dat jou voet wankel nie; hy wat jou bewaar, sluimer nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Die Boodskap (DB)

Jy sal niks oorkom nie. God pas jou op. Hy sal nie aan die slaap raak as Hy jou moet oppas nie.

Deel
Lees PSALMS 121

PSALMS 121:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie.

Deel
Lees PSALMS 121
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's