PSALMS 121:2 - Compare All Versions

PSALMS 121:2 ABA (Bybel vir almal)

Dit is die Hére wat my sal help, die Here wat die hemel en die aarde gemaak het.

PSALMS 121:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

PSALMS 121:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

PSALMS 121:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

My hulp is van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het.

PSALMS 121:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

PSALMS 121:2 DB (Die Boodskap)

Die Here sal my help. Hy het alles in die wêreld gemaak.

PSALMS 121:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Nee, my hulp kom van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het.