PSALMS 12:2
PSALMS 12:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet help, want daar is niemand wat in U glo nie, daar het niemand oorgebly wat doen wat hy belowe het nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Red, o HERE, want daar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Help tog, Here, want daar is geen vrome meer nie, daar is geen betroubare mens meer oor nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verlos tog, HERE! Want daar is nie meer getroue volgelinge nie; die betroubares onder die mense het verdwyn.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle spreek ydelheid, elkeen met sy naaste; met vleiende lippe en met 'n dubbele hart spreek hulle.
Deel
Lees PSALMS 12