PSALMS 12:1-2
PSALMS 12:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Psalm van Dawid. Here, U moet help, want daar is niemand wat in U glo nie, daar het niemand oorgebly wat doen wat hy belowe het nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid. Red, o HERE, want daar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: met basstem. 'n Psalm van Dawid. Help tog, Here, want daar is geen vrome meer nie, daar is geen betroubare mens meer oor nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op “Die agtste”. 'n Psalm. Van Dawid. Verlos tog, HERE! Want daar is nie meer getroue volgelinge nie; die betroubares onder die mense het verdwyn.
Deel
Lees PSALMS 12