PSALMS 119:98
PSALMS 119:98 Bybel vir almal (ABA)
U gebooie gee vir my wysheid, meer wysheid as wat my vyande het, want ek onthou altyd u gebooie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:98 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:98 Afrikaans 1983 (AFR83)
U gebooie gee my meer insig as wat my vyande het, en is altyd by my.
Deel
Lees PSALMS 119