PSALMS 119:96
PSALMS 119:96 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het ondervind dat alle volmaaktheid perke het, net u gebod het geen begrensing nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:96 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gesien dat niks vir altyd aanhou nie, alles het 'n einde, maar u gebooie is oral en altyd daar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:96 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan alle volmaaktheid het ek 'n einde gesien, maar u gebod is baie wyd.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:96 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het gesien aan alle volmaaktheid kom daar 'n einde, maar u gebod is besonder ruim.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:96 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het 'n einde van alle volmaaktheid gesien, maar U gebod is baie wyd.
Deel
Lees PSALMS 119