PSALMS 119:95
PSALMS 119:95 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat verkeerd doen, is gereed om my dood te maak, maar ek dink net aan wat U gesê het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:95 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goddelose lê en wag op my, om my om te bring; ek gee ag op u getuienisse.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:95 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al staan die goddeloses gereed om my te vernietig, u verordeninge sal ek in ag bly neem.
Deel
Lees PSALMS 119