PSALMS 119:92 - Compare All Versions

PSALMS 119:92 ABA (Bybel vir almal)

Ek het geniet wat U vir ons leer. As dit nie so was nie, dan het ek gesterf, want ek kry swaar.

PSALMS 119:92 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

As u wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende.

PSALMS 119:92 AFR83 (Afrikaans 1983)

As ek my nie in u wet verlustig het nie, het ek omgekom in my ellende.

PSALMS 119:92 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

As u wet nie my vreugde was nie, sou ek in my ellende vergaan het.

PSALMS 119:92 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

As U wet nie my behae was nie, sou ek dan in my ellende omgekom het.

PSALMS 119:92 DB (Die Boodskap)

As u Woord vir my nie soveel blydskap gebring het nie, het ek al lankal moed opgegee.

PSALMS 119:92 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

As u gebooie nie vir my vreugde was nie, sou ek gesterf het van ellende.