PSALMS 119:90
PSALMS 119:90 Bybel vir almal (ABA)
U bly dieselfde vir elke geslag. U het die aarde gesit waar dit is, en dit is nog altyd daar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:90 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde bevestig, en dit bly staan.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:90 Afrikaans 1983 (AFR83)
U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde gemaak, en dit staan vas.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:90 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van geslag tot geslag duur u trou; U het die aarde gevestig en dit hou stand.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:90 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U trou is van geslag tot geslag: U het die aarde gegrond, en dit bly staan.
Deel
Lees PSALMS 119