YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:9

PSALMS 119:9 Bybel vir almal (ABA)

Wat moet jongmense doen sodat hulle kan weet hoe hulle moet lewe? Hulle moet doen wat U sê.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord!

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur te hou by u woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

BETH. Waarmee sal 'n jongman sy weg reinig? deur daarop ag te slaan volgens u woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Die Boodskap (DB)

Hoe kan ’n jongmens leef soos U wil hê? As hy alles doen wat U sê.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe kan ’n jongmens ’n skoon lewe lei? Deur sy lewe in te rig volgens u woord.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's