PSALMS 119:85
PSALMS 119:85 Bybel vir almal (ABA)
Die hoogmoedige mense het gate gegrawe sodat ek daarin moet val, húlle is die mense wat nie doen wat U vir ons geleer het nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:85 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vermeteles het vir my kuile gegrawe, hulle wat nie lewe na u wet nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:85 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hovaardiges, wat nie volgens u wet lewe nie, het vir my meer as een keer 'n gat gegrawe om in te val.
Deel
Lees PSALMS 119