PSALMS 119:83
PSALMS 119:83 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek het geword soos 'n velsak wat in die rook hang, maar ek vergeet nie u wette nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:83 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het geword soos 'n leersak in die rook; u insettinge het ek nie vergeet nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:83 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het verskrompel soos 'n velsak in die rook, maar u voorskrifte het ek nie verontagsaam nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:83 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ek het geword soos 'n stuk vel vol rook, maar u voorskrifte het ek nie vergeet nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:83 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek het geword soos 'n bottel in die rook; tog vergeet ek U insettinge nie.
Deel
Lees PSALMS 119