PSALMS 119:8
PSALMS 119:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal u insettinge onderhou; verlaat my nie geheel en al nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal doen wat u wette sê, U moet my nie heeltemal alleen los nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal my aan u voorskrifte hou: moet my tog nooit verlaat nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U voorskrifte sal ek nakom; moet my tog nooit in die steek laat nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal u insettinge onderhou; verlaat my nie heeltemal nie.
Deel
Lees PSALMS 119