PSALMS 119:64
PSALMS 119:64 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, u troue liefde vul die aarde; leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:64 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
HERE, die aarde is vol van u trou; leer my tog u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:64 Bybel vir almal (ABA)
Here, U doen wat U belowe het, oral op die aarde, U moet vir my leer wat u wette sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:64 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, die aarde is vol van u goedertierenheid; leer my u insettinge.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:64 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die aarde is vol van u troue liefde, Here. Leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119