PSALMS 119:63
PSALMS 119:63 Bybel vir almal (ABA)
Ek is 'n vriend van al die mense wat vir U dien en wat doen wat U beveel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:63 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat u bevele onderhou.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:63 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is 'n vriend van almal wat U dien en u bevele gehoorsaam.
Deel
Lees PSALMS 119