YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:60

PSALMS 119:60 Bybel vir almal (ABA)

Ek is haastig, ek wag nie, ek wil gehoorsaam wees aan u gebooie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om u gebooie te onderhou.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek talm nie, ek haas my om u gebooie te onderhou.”

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het my gehaas en nie getalm om u bevele na te kom nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het my gehaas en nie versuim om U gebooie te onderhou nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Die Boodskap (DB)

Nou doen ek my bes om aan U gehoorsaam te wees.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wil gou maak en sonder versuim u gebooie gehoorsaam.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's