YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:59

PSALMS 119:59 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het my paaie bedink en my voete teruggebring na u bepalings.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer ek dink aan hoe ek lewe, dan dink ek altyd weer aan wat U gesê het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek het my weë oordink en my voete laat teruggaan na u getuienisse.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die koers van my lewe oordink en na u verordeninge teruggekeer.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek het my paaie bedink en my voete teruggebring na u bepalings.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek het gedink aan my weë en my voete teruggedraai na u getuienisse.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Die Boodskap (DB)

Ek het goed gaan kyk na my eie lewe, dis een groot deurmekaarspul; toe het ek besluit om dadelik terug te keer na U.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het my lewenspad oordink en het teruggedraai om volgens u voorwaardes te lewe.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's