PSALMS 119:57
PSALMS 119:57 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek het net vir U, ek het belowe dat ek sal doen wat U gesê het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:57 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is my deel; ek het gesê dat ek u woorde sal bewaar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:57 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het gesê: “Dít is my lewe, Here, om u woord te gehoorsaam.”
Deel
Lees PSALMS 119