PSALMS 119:53
PSALMS 119:53 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat verkeerd doen, maak my kwaad, dit is húlle wat nie doen wat U vir ons geleer het nie.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toorngloed het my aangegryp vanweë die goddelose wat u wet verlaat.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ontsteltenis het my oorval oor die goddeloses wat u wet verontagsaam.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:53 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Woede het my beetgepak oor goddeloses – hulle wat u wet verlaat.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:53 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verskrikking het my aangegryp vanweë die goddeloses wat u wet versaak.
Deel
Lees PSALMS 119