YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:50

PSALMS 119:50 Bybel vir almal (ABA)

Toe dit sleg gegaan het met my, het u woorde dinge verander vir my, want die dinge wat U belowe het, het my laat aanhou lewe.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dit is my troos in my ellende, dat u belofte my lewend maak.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is my troos in my ellende: dat u belofte my in die lewe hou.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is my vertroosting in my ellende, dat u belofte my lewend hou.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is my troos in my ellende, want u woord het my lewend gemaak.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Die Boodskap (DB)

In slegte tye hou u beloftes my aan die gang.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U belofte laat my weer lewe, dit vertroos my in al my ellende.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's