PSALMS 119:5 - Compare All Versions
PSALMS 119:5 ABA (Bybel vir almal)
Ek bid dat ek sal aanhou om te lewe soos u wette sê.
Deel
PSALMS 119 ABAPSALMS 119:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ag, was my weë maar vas om u insettinge te onderhou!
Deel
PSALMS 119 AFR53PSALMS 119:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
As ek tog maar net op 'n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou!
Deel
PSALMS 119 AFR83PSALMS 119:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ag, was my lewenspaaie maar standvastig, sodat ek u voorskrifte kon nakom.
Deel
PSALMS 119 AFR20PSALMS 119:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ag, was my weë gelyk om u insettinge te onderhou!
Deel
PSALMS 119 CAB23PSALMS 119:5 DB (Die Boodskap)
Hoe wens ek nie dat ek elke oomblik kan doen wat U vra nie.
Deel
PSALMS 119 DBPSALMS 119:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Mag my optrede voortdurend weerspieël dat ek u voorskrifte wil nakom.
Deel
PSALMS 119 NLV