PSALMS 119:49
PSALMS 119:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gedenk die woord aan u kneg, omdat U my laat hoop het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:49 Bybel vir almal (ABA)
U moenie vergeet wat U vir my gesê het nie, vir my, u dienaar. Dit het my laat hoop dat U my sal help.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onthou tog u woord aan my, die woord waarop U my laat hoop het.
Deel
Lees PSALMS 119