PSALMS 119:48
PSALMS 119:48 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en my hande ophef na u gebooie wat ek liefhet, en u insettinge oordink.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Met eerbied lig ek my hande op vir u gebooie wat ek liefhet. Ek dink na oor u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:48 Bybel vir almal (ABA)
Ek respekteer u gebooie, ek is lief vir hulle, ek sal aanhou dink oor u wette.
Deel
Lees PSALMS 119