PSALMS 119:47
PSALMS 119:47 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal aanhou bly wees oor u gebooie, ek is lief vir hulle.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
In u gebooie, wat ek liefhet, sal ek my verlustig.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek vind vreugde in u bevele wat ek liefhet
Deel
Lees PSALMS 119