YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:45

PSALMS 119:45 Die Boodskap (DB)

Met groot blydskap wil ek in die oop ruimte van u liefde en voorskrifte stap.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Bybel vir almal (ABA)

En ek sal lewe soos 'n vry mens, want ek het probeer doen wat U beveel het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en in die ruimte wandel, want ek soek u bevele.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

My lewe sal veilig wees, want ek vra steeds wat u bevele is.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek wil in hierdie wye ruimte voortbeweeg, want u opdragte ondersoek ek.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ek sal in vryheid wandel, want ek soek U bevele.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Die Boodskap (DB)

Met groot blydskap wil ek in die oop ruimte van u liefde en voorskrifte stap.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal in vryheid kan lewe, want ek soek u bevele.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's