PSALMS 119:38
PSALMS 119:38 Bybel vir almal (ABA)
U moet vir my doen wat U belowe het, vir my, u dienaar, want U het dit belowe vir mense wat vir U dien.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vervul aan u kneg u belofte wat pas by u vrees.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vervul ook aan my die belofte wat U gegee het aan dié wat U dien.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Doen u woord gestand aan u dienskneg – u woord wat ontsag wek vir U.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bevestig U woord aan U dienaar, wat toegewyd is aan u vrees.
Deel
Lees PSALMS 119