YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:36

PSALMS 119:36 Bybel vir almal (ABA)

U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Neig my hart tot u getuienisse en nie tot winsbejag nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

U verordeninge, laat dié my na aan die hart lê, nie die begeerte om myself te verryk nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat my hart na u bepalings neig, en nie na winsbejag nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Neig my hart tot U getuienisse en nie tot hebsug nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Die Boodskap (DB)

Help my om net aan U te dink sodat ek nie agter geld aanhardloop nie.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat my verlang na wat U vereis; verhoed dat ek materialisties word.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's