PSALMS 119:30
PSALMS 119:30 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gekies om eerlik te lewe, ek het onthou wat U besluit het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het die weg van waarheid verkies; u verordeninge het ek voor my gestel.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kies die betroubare pad, ek lewe volgens u bepalings.
Deel
Lees PSALMS 119