YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:28

PSALMS 119:28 Bybel vir almal (ABA)

Ek smelt weg van die pyn, U moet my regop hou, soos U gesê het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek kwyn weg van kommer, skenk my krag soos U in u woord beloof het.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

My lewe vloei weg van verdriet; rig my op volgens u woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My siel smelt van bedroefdheid; versterk my volgens U woord.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Die Boodskap (DB)

My lewe is vol bekommernis. Help my tog om u hand styf vas te hou. En gee vir my krag.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek huil van droefheid; versterk my soos U in u woord beloof.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's