PSALMS 119:26
PSALMS 119:26 Bybel vir almal (ABA)
Toe ek vir U vertel het van my lewe, toe het U my geantwoord. U moet vir my leer wat u wette sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My weë het ek vertel, en U het my verhoor; leer my u insettinge!
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het my lewensloop aan U bekend gemaak en U het my gebed verhoor; leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van my lewenspaaie het ek vertel, en U het my geantwoord; leer my u voorskrifte.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het my weë bekend gemaak, en U het na my geluister; leer my u insettinge.
Deel
Lees PSALMS 119