YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:2

PSALMS 119:2 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed met mense wat doen wat die Here sê en wat met hulle hele hart naby Hom wil wees.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is hulle wat hou by sy bepalings, wat Hom met hulle hele hart soek

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die wat sy getuienisse bewaar en Hom met die hele hart soek.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Die Boodskap (DB)

God hou baie van jou as jy sy woorde diep in jou hart bêre en elke dag jou bes doen om Hom gelukkig te maak

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geseënd is hulle wat sy waarskuwings gehoorsaam, Hom met volle oorgawe dien

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:2

PSALMS 119:2 AFR83PSALMS 119:2 AFR83PSALMS 119:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's