PSALMS 119:18
PSALMS 119:18 Die Boodskap (DB)
Maak my oë oop sodat ek kan sien hoe wonderlik alles is wat U sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:18 Bybel vir almal (ABA)
U moet my oë oopmaak, sodat ek kan sien hoe wonderlik die dinge is wat U vir ons leer.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit u wet.
Deel
Lees PSALMS 119