PSALMS 119:174
PSALMS 119:174 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek verlang daarna dat U my moet red, ek geniet wat U vir ons geleer het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:174 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, ek verlang na u heil, en u wet is my verlustiging.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:174 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek smag na u hulp, Here, in u wet vind ek my vreugde.
Deel
Lees PSALMS 119