YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 119:164

PSALMS 119:164 Bybel vir almal (ABA)

Ek prys U sewe maal elke dag omdat alles wat U besluit, reg is.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ek loof u sewe maal elke dag oor u regverdige verordeninge.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek loof U soveel keer elke dag oor u bepalings. Hulle is regverdig.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sewe keer per dag loof ek U oor u regverdige beslissings.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sewe maal per dag loof ek U ter wille van U regverdige oordele.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Die Boodskap (DB)

Ek kan U nie genoeg loof nie, elke kans wat ek kry, gebruik ek om vir U te sê dat alles wat U doen, reg en goed is.

Deel
Lees PSALMS 119

PSALMS 119:164 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek loof U sewe keer per dag omdat al u bepalings regverdig is.

Deel
Lees PSALMS 119
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's