PSALMS 119:163
PSALMS 119:163 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Alle valsheid haat en verafsku ek, maar u gebooie het ek lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:163 Bybel vir almal (ABA)
Ek haat dit wanneer mense vals is, ek hou niks daarvan nie. Ek is lief vir wat U vir ons geleer het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:163 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Leuens haat ek en het daar 'n afsku van; u wet het ek lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:163 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek haat en verafsku leuens, maar u wet het ek lief.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:163 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek haat en verafsku valsheid, maar u wet het ek lief.
Deel
Lees PSALMS 119