PSALMS 119:152
PSALMS 119:152 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet van die begin af wat U gesê het, want u woorde bly altyd waar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:152 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Lankal het ek geweet uit u getuienisse dat U hulle vir ewig gegrond het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:152 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van lankal af weet ek van u verordeninge dat U hulle altyd vas laat staan.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:152 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit u bepalings weet ek lank reeds dat U dit vir ewig gevestig het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:152 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangaande u getuienisse het ek van ouds af geweet dat U dit vir altyd gegrond het.
Deel
Lees PSALMS 119