PSALMS 119:150
PSALMS 119:150 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mense wat slinkse planne najaag, kom nader; hulle bly ver van u wet.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:150 Bybel vir almal (ABA)
Die mense is naby wat my volg en jaag om my seer te maak, maar hulle is ver van wat U vir ons geleer het.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:150 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle kom nader wat skandelike dade najaag, hulle wat ver van u wet af is.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:150 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat my met soveel lis vervolg, kom steeds nader, maar van u wet af bly hulle ver.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:150 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle kom nader wat onheil volg: hulle is ver van u wet af.
Deel
Lees PSALMS 119