PSALMS 119:149
PSALMS 119:149 Bybel vir almal (ABA)
Here, U doen wat U belowe het en wat U besluit het. U moet luister na wat ek vra, U moet my laat aanhou lewe.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:149 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor my stem na u goedertierenheid; o HERE, maak my lewend volgens u verordeninge.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:149 Afrikaans 1983 (AFR83)
Handel volgens u liefde, Here, luister tog na my. Laat u bepalings geld, hou my in die lewe.
Deel
Lees PSALMS 119