PSALMS 119:146
PSALMS 119:146 Bybel vir almal (ABA)
Ek roep en ek vra dat U my moet red, sodat ek kan doen wat U sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:146 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het U aangeroep; verlos my, dat ek u getuienisse kan onderhou.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:146 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek roep na U, red my, ek wil u verordeninge gehoorsaam.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:146 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek roep na U: “Verlos my sodat ek u bepalings kan nakom!”
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:146 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het U aangeroep; red my, en ek sal U getuienisse bewaar.
Deel
Lees PSALMS 119